The True Green Alliance In the news André Mentz Radio Interview: Warning not to Believe Fake COVID19 Wildlife News

André Mentz Radio Interview: Warning not to Believe Fake COVID19 Wildlife News

André Mentz Radio Interview: Warning not to Believe Fake COVID19 Wildlife News post thumbnail image

Here is the link to the podcast in Afrikaans on RSG – RSG is a public broadcast radio station of the SABC (South African Broadcast Corporation)

As julle die program oopmaak skuif die tyd aan na 44:50 om te luister na die onderhoud met Suzanne Paxton van RSG.

Here is a transcript of the Interview in English and further down in Afrikaans.

Good afternoon to Suzanne and all RSG listeners

The South African Predator Association wishes you all the best in the current difficult period we all experience.

In your previous programme Dr Culdwel, a veterinarian in Gauteng presented a thorough explanation of the nature of the virus and ability of cross contamination between human and animal. He confirmed that the possibility of infection is extremely low and relatively impossible.

SAPA is aware of false media stating the opposite. These organizations also indicated  venison as a carrier of the corona virus. This is false. SAPA is concerned about the fact that these organizations use the pandemic to spread fake news, creating unnecessary and additional tension in these trying times.

SAPA urges listeners not to believe the false news. SAPA also pleads  with the public to support the South African game  industry, and to prevent the further spread of these posts and statements to others.

It is a well known fact that the lion population in the Kruger Park is infected with feline tuberculosis.  The authorities responsible for animal health is dealing with it on several platforms. As for lions in captive facilities, it is a different scenario. A lion farmer will never keep a TB infected animal, it is far too dangerous and irresponsible.  Veterinarians and owners responsible for the animals in captivity will immediately act and ensure due process in a case of infection. SAPA is not aware of any occurrence in any captive facility outside Kruger Park, and none was reported.

All Managers of high density breeding operations of any animal is very conscious of the importance of  bio-security measures and standards of health. The same goes for a predator facility.  During this corona lock-down period, animals are fed as usual.  Transport permits are issued for procurement of meat and movement of labour.

Sapa thanks the Spectrum team for continuous quality of the programme and congratulates all the members.

 

EERSTENS WENS DIE SUID AFRIKAANSE PREDATORE ASSOSIASIE  ALMAL STERKTE TOE IN HIERDIE MOEILIKE TYD.

KRUISBESMETTING TUSSEN MENS EN DIER

SPEKTRUM HET MET DR CULDWELL GEPRAAT OOR DIE POTENSIEËLE KRUISBESMETTING VAN DIE CORONA VIRUS TUSSEN MENS EN DIER. HY HET BAIE MOOI VERDUIDELIK WAT DIE WERKLIKHEID IS EN UITGEWYS DAT DAAR UITERS MIN TOT NUL MOONTLIKHEID IS.

SAPA IS EGTER BEWUS VAN VERSKEIE VALS BERIGTE OP SOSIALE MEDIA WAT KRUISBESMETTING AS ’N VOLDWONGE FEIT UITMAAK.

DAAR WORD OOK BEWEER DAT DIE MENSLIKE GEBRUIK VAN WILDSVLEIS OOK ’N VERSPREIDINGS-VEKTOR  VAN DIE VIRUS KAN WEES.

DIT IS NATUURLIK VAN ALLE WAARHEID ONTBLOOT.

SAPA IS BEKOMMERD DAT SEKERE ORGANISASIES NOU DIE PANDEMIE UITBUIT EN VALS BERIGTE EN HALWE WAARHEDE VERSPREI, OM NOG VERDERE EN OOK ONNODIGE SPANNING TE VEROORSAAK.

SAPA VERSOEK DAT DIE PUBLIEK NIE DIE VALS REKLAME GLO NIE.

VERDER VERSOEK SAPA OOK DAT RSG  LUISTERAARS DIE  HELE WILDBEDRYF IN SUID-AFRIKA  ONDERSTEUN DEUR NIE DIE VALS BERIGTE VERDER TE VERSPREI NIE.

WAT TUBERKULOSE BETREF IS DIT SO. DIT KOM VOOR IN DIE VRYLOPENDE POPULASIE LEEUS IN DIE KRUGER WILDTUIN VOOR.

DIT GENIET DIE NODIGE AANDAG VAN VERANTWOORDELIKE OWERHEDE.

MAAR WAT LEEUS OP PLASE BETREF: GEEN LEEUBOER SAL LEEUS KAN AANHOU WAT TB HET NIE. DIT IS BLOOT TE GEVAARLIK VIR DIE BEDRYF EN ONVERANTWOORDELIK.

VEEARTSE SAL ONMIDDELIK DIE NODIGE STAPPE DOEN WAT VAN HULLE VERWAG WORD AS DIT WEL GEBEUR. TANS IS DAAR GEEN LEEUS WAARVAN SAPA WEET WAT IN AANHOUDING IS, WAT TB HET NIE.

DIE LEEUS WAT IN SUID AFRIKA IN KAMPE IS, WORD BAIE NOUKEURIG DEUR EIENAARS EN VEEARTSE DOPGEHOU.

SOOS DIT BY ENIGE TELERY VAN ENIGE DIER IS, WORD GESONDHEID EN HIGIËNE BAIE HOOG AANGESLAAN.

LEEUKAMPE WORD GEDURENDE DIE AFSONDERINGSTYD NOG STEEDS  SOOS GEWOONLIK SKOON GEHOU EN DIERE WORD BINNE NORMALE ROETINE GEVOER.

LEEUBOERE HET REISPERMITTE OM VOEDING AAN TE RY. ARBEID WORD VERVOER OM ONDERHOUD TE DOEN. GEEN PROBLEEMGEVALLE IS TOT NOU TOE OPGEMERK OF AANGEMELD NIE.

SAPA BEDANK DIE SPEKTRUM SPAN VIR VOLGEHOUE KWALITEIT VAN DIE PROGRAM. BAIE GELUK AAN ALMAL BETROKKE.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.

Related Post