Ope brief aan Beeld – Elise Tempelhof se Berig Neerhalend en in Uiters Swak Smaak

Ope brief aan die redakteur Barnard Beukman van Beeld Op 17 September skryf Elise Tempelhoff ’n berig onder die opskrif ”Creecy sê ja vir trofeejag” met ’n ondertitel: Minister se besluite ”maak geen sin nie” – wie se opinie is dit? Die sinnetjie leen sy uit die aanhaling van die bekende diereregte aktivis, Michele Pickover, …