Media 24 Nog verspotte uitlatings deur Elise Tempelhoff.

Hierdie joernalis is alweer besig om haar oor die saak van leeuboerdery uit te spreek. Hoewel Elise wil voorgee dat sy alles van die gesondheid en welsyn van sodanige diere weet, is dit duidelik dat sy haar slegs berus op opinies wat deur geharde diereregte aktiviste aan die wêreld, soos die World Animal Protection (WAP) …

Ope brief aan Beeld – Elise Tempelhof se Berig Neerhalend en in Uiters Swak Smaak

Ope brief aan die redakteur Barnard Beukman van Beeld Op 17 September skryf Elise Tempelhoff ’n berig onder die opskrif ”Creecy sê ja vir trofeejag” met ’n ondertitel: Minister se besluite ”maak geen sin nie” – wie se opinie is dit? Die sinnetjie leen sy uit die aanhaling van die bekende diereregte aktivis, Michele Pickover, …