SAPA Brief aan LekkeSlaap

Die Suid Afrikaanse Predatore Vereniging (SAPA) verteenwoordig boere in die wildsbedryf wat op roofdier teling en verwante waardekettings fokus. Wildboerdery vorm ’n groot deel van die landbou en toeristebedryf. Suid-Afrika is met reg trots op die landbou- en toerisme sektore wat unieke produkte aan die publiek bied. Byna alle wildsplase integreer tans algemene boerdery, jag …